Kleuterskool Pretoria Swaan en Flamink

Wat bied ons u kind?

3 Maande - 6 Jaar, Graad 0(R) ingesluit

Graad 0(R)

Uitstekende prestasie op laerskoolvlak reeds bewys!

Babaklas

Ons kondig met trots aan dat ons babas versorg vanaf ouderdom 3 maande:

Die Terrein

Die Terrein is uniek en besonders bestaande uit verskeie areas soos klim-en-klouter, swaai, water,sand en fantasie. Verder is die speelgrond verdeel in senior en junior afdelings, sodat elke ouderdomskategorie tot sy reg kan kom.
Die skool het verder ook hoëvlak sekuriteit

Skooltye

Die skool open 7:00 en sluit om 17:30.

Voldag/Halfdag

Dit is u keuse of u kind die kleuterskool voldag of halfdag bywoon.

Vakansietye

Vakansieprogramme - Die departementele skooltermyn vir Gauteng word gevolg. Die kleuterskool sluit amptelik rondom 15 Desember en open weer in Januarie.

 

 

Copyright © Swaan & flamink | web design |by o5webdesign